29 January 2010

’n Hottentotsgot

Het jy al ooit so iets gesien?

Johan het vandag met ’n hottentotsgot se “vel” by die huis in gestorm “Mamma, mamma kyk wat kry ek! Dis ’n bidsprinkaan se vel!!!”

1 comment:

  1. Jy klink soos ek toe ek 14/15 was! Trekker bestuur op die plaas - nog saam met die een mal bediende resies "gejaag" [nie dat jy kan resies jaag in die lande as jy ploeg nnie!!]- sy aan die een kant van die groot land en ek aan die ander kant. Beeste dip kan jy my niks van vertel nie, GROOT pret...daardie kalfies wat so inspring en hul snoete so optrek...te cute! Stroper bestuur...boontjie stroper...lusern gesny/gebaal...te heerlik! Geniet die plaaslewe...my dorpsmaat het kom kuier, dan le sy en boek lees en ek vaar die randjies in om te gaan bergklim...saam het ons die plaas se paadjies plat gery met die fietse...waterval toe gestap - sowat 4 km se stap (op ons plaas)...ai, hoe mis ek daardie dae! Dis soveel lekkerder as die grimering en die dorpslewe! Ek stem!

    ReplyDelete