Ons was vandag sandplaas toe. Wens ons kon weer swem, maar die dam is al weer half (want dis spitstyd op ons plaas en die pa’s kry nie tyd om te gaan waterpomp nie) en die watergras het klaar begin groei.
Ons is saam om te gaan maroelas op te tel, om maroela jellie te maak. Maar geeneen van ons is vanplan om sonder fun terug te gaan huis toe nie! Toe ons by die hek inry toe sien ons ’n skilpad! Die seuns het paaie gemaak in die pad en lekker in die sand gejol! En ek het gekyk hoe waaghalsig ek
Een enorme sandput!!! André, Johan en nefie...
Sonsondergang onder die maroelaboom.
No comments:
Post a Comment