Hy is op en aan die gang! Hy spring soos 'n lammetjie rond en is sommer net laf!!
Die klein rakkertjie is vreeslik wakker en bly maar altyd naby sy ma! Die ander beeste kyk hom snaaks aan. En hy gee nie om nie! So 'n regte klein mal dingetjie!
Hy is so klein hy kan onder deur sy ma loop sonder om haar rerig te pla!!
Na al sy manewales word meneertjie vinnig moeg en hardloop baie keer voor sy ma uit en gaan lê dan en wag tot sy weer naby is!!
Hy is te oulik met sy groot oortjies...
En ogies!!
Hier was hy so drie dae oud. Maar steeds bitter klein!
CUTE!
ReplyDeletemelissa van "just a girl?"
PS: jy kan my follow op my blog hier is die link:
http://www.meljustagirl.blogspot.com/
Awesome!! Ek het nie geweet jy het 'n blog nie...
ReplyDelete