Met YS-koud bedoel ek koud! So dat daar skoon ys vorm hier in die noorde op enige iets! Van 'n groen blaar tot 'n droë paal! Die afgelope oggende is dit -2; -3; en dan gaan ons op na so 15 grade celsuis... Vir my is dit ysig en onplesierig! Die winter het skaars begin en ek wens klaar weer dis somer, met die hitte en al dink ek somer is steeds beter as winter! Dalk, net dalk is dit oordat ek 'n Desember-baba is!
19 June 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
jig dit lyk mal koud!!! LOL ons oefen diekant in die oggend! Partymaal van 8 uur af... dis mal koud daai tyd van die oggend by gym! eks seker as ek mooi na die brug gaan kyk, gaan die ook so gevries wees! lol
ReplyDeleteGlo my dit is koud!! Hahaha jy moet my sê as die brug gevries is!!! LOL, sommer 'n foto ook neem!!
ReplyDelete