09 March 2010

Jabadabadooo!!!!

Vandag loop ek met ’n groot smile rond! Ons het vandag ons nuwe leotards gekry! Dis kortmoue en is baie koeler as die driekwartmoue! Dit sit vrek lekker! Ek wil sommer heeldag daarmee loop! LOL!

Ek gaan gou ’n lysie maak van als wat die leotard is... (ek't ’n boek (genaamd kondensmelk, ek moet sê dis ’n oulike boek!) begin lees en die hoofkarakter maak sulke lysies)

1. Die leotards sit goed

2. Die leotards lyk BAIE mooi!

3. Die leotards is baie koeler as die voriges

4. Jy voel skoon beter en mooier in hul

5. Dis net nice!

Kyk hoe lyk ek!

No comments:

Post a Comment