15 July 2012

Die hartseer deel van die lewe...

Dis op sulke dae dat ek wens dinge was anders... Maar dinge is nou so en ek moet dit aanvaar. Smile en daaroor kom. Dis die verloop van die lewe!
 So 'n paar dae terug het duifie siek geword.
 Sy was sommer lusteloos!
 En na 'n dag wat ek nie by die huis was nie het ek op haar afgekom met haar kop binne in die waterbak!

1 comment:

  1. Weet jy hoe bekend dit klink? Ek is ook gedurig besig om siek duiwe en voels te probeer red. :) Partykeer is ek sommer bang om in die oggende te gaan kyk of hulle nog lewe.

    Sulke tye vra ek weer vir God hoekom dinge nie anders kon uitwerk nie. Maar nou ja, Hy weet beslis wat hy doen.

    Jy moet meer blog! Dis omtrent die enigste Afrikaanse blog wat ek volg. EN...ek is ook skuldig daaraan om in Engels te blog. ;)

    x

    ReplyDelete