26 February 2012

Kinder gesiggies!!

Aw ek lief kinders stukkend! Waar (klein) kinders is, is daar altyd 'n klok helder lag, harde stemmetjies, een masiewe gespelery en 'n doel vir die lewe! Kleintjies is met so min so gelukkig, maak van min, BAIE. En laat jou baie keer omkyk net om seker te maak jy het reg gehoor of gesien...
Ek deel 'n paar sterre-liggies:












5 comments:

  1. Cute & sweet!

    Hulle lyk so cute ;)

    melissa

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hulle is! En is BAIE lekker om af te neem, dit laat my sommer deel van die fun voel!

      Delete
  2. Pragtige foto's! Ek sien jy hou ook van fotografie. Misien sal jy belangstel in die 365 projek waar jy elke dag 'n foto plaas. http://365project.org/

    ReplyDelete
    Replies
    1. Aw dankie, sal defnitief 'n draai daar gaan maak!

      Delete