'n Uittreksel uit Wikipedia:
Leticia, Letizia (and other variants), derived from the Latin greeting laetitia ("joy", "gladness", "delight",also the name Roman goddess of fertility and abundance), can refer to:
Places:
People:
En dan 'n gedig deur A.G. Visser:
“Laetitia”
‘n Lied van frisse maagde-skoon,
Blou oë waarin die hemel woon,
Van lokke wat met songoud gloei,
Van wange waarop rose bloei;
‘n Mond waar soentjies lonk en lag;
Op lippe roos en warm en sag,
Van hande vlug en wit en fyn,
Bekoorlikheid in elke lyn;
‘n Glimlag van onse Heer!
Lieftalligheid van Gods gena,
Laetitia Dulcissima!
En al wat ek wou doen is om my ma te vernoem.... Cecilia Aletta, sonder om dit so te doen, maar eerder te vermeng, net soos sy met haar ma Elizabeth Maria vir my genoem het: Marelize
ReplyDelete