03 April 2009
Pienkie
31 March 2009
Dit is alweer aanneemtyd…
Ons het vandag ‘n ‘persentjie’ gekry! ‘n Koei het in ‘n middelsplit gelê toe my pa-hulle by die beeste gekom het…
Die koei het ‘n klein kalfie (nog met ‘n naelstring), sy lê en
30 March 2009
Hulle is terug
16 March 2009
Ek gaan die verse skiet!!!
Ek was vandag lus en huil my oë uit oor niks, maar ek het dit oorleef sonder om ‘n traan te stort.
14 March 2009
Beeste trek
13 March 2009
As daar iets met die beeste gedoen word en ek kan dalk hand by sit, is ek daar!
01 February 2009
Dis ’sad’
Rooiers wou nie gesond word nie. En het vanoggend glad nie krag gehad nie, as jy sy kop optel en jy los sy kop, gaan sy kop dierek grond toe… Toe het my pa en my oom besluit dit sal beter wees vir die kalfie om dood te wees as om te lewe. Want as hy lewe dan kry hy swaar en ons moet sien hoe hy swaar kry, maar as hy dood is sal hy nie swaar kry nie, en ons ook nie (dis nogal swaar om te sien hoe spook ‘n kalfie (sonder ‘n ma) met ‘n siekte).
So ma se seun is dood… ;-( maae ek sal daar oor kom!