Ek het 'n kwaai Pa en ek is baie lief vir hom, al kan hy my kwaad maak soos my boeties. Wel, terwyl ek in sy huis is sal ek met 'n romp of 'n rok kerk toe gaan. Op die oomblik is my kerk klere besig om te klein te raak, (so tussen die groeiery en die gimnastiek resultate deur) en ek en my Ma moes gaan klere soek! Dis altyd die grootste nagmerrie wat my kan oorkom "kerkklere soek". Klere koop is maklik en kan nog lekker uitdraai, maar met kerkklere is dit net een massiewe stryd oor waarvan ek hou en wat my pas, en dan wat my Pa sal toelaat! So loop ons in die winkel rond en daar is niks waarvan ek hou nie! Op die ou end gryp ek 'n PIENK rok! Wat 'n skok! Ek't besluit ek gaan my Pa skok! Haha en was hy nie geskok en verbaas nie! Maar nou moet ek die rok elke keer dra! Dis omtrent 'n bakleiery van ek hom aan het tot ek hom weer uit het.
New Zealand (2001)
Dit laat my dink aan kleintyd, toe ek met my rooi rok al in die rondte geswaai het en "kom dans met die rooi rok" gesing het!!
Nou is dit die teendeel, en ek moes net wys ek sal, maak nie saak wat nie, bly boom klim en trampoline spring...
Ek is die malle in die meisies wêreld! Die girl wat beeste dip bo ‘n party verkies, wat modder bo makeup verkies, wat 'n luislang bo 'n (tot 'n dooie) spinnekop verkies. Wat verskriklik lief is vir die natuur en die Skepper van alles. Wat baie van gimnastiek en uitdagings hou. Dis ek die rowwe jack, die plaasjapie, die mal girl. Geniet die malligheid saam met my.
Los spoortjies in my lewe deur te comment op my posts.
I said I am afraid... 2 Timothy 1:7 - For God hath not given us the spirit of fear; but of power, and of love, and of a sound mind.
I said I can't figure it out... Proverbs 3:6 - In all thy ways acknowledge him, and he shall direct thy paths.
I said I can't forgive myself... Luke 23:34 - Then said Jesus, Father, forgive them; for they know not what they do. And they parted his raiment, and cast lots.
I said I am too tired... Matthew 11:28 - Come unto me, all ye that labour and are heavy laden, and I will give you rest.
I said I am feel alone... John 14:18 - I will not leave you comfortless: I will come to you.
I said I can't make it... Philippians 4:19 - But my God shall supply all your need according to his riches in glory by Christ Jesus.
I said it is impossible... Matthew 19:26 - But Jesus beheld them, and said unto them, With men this is impossible; but with God all things are possible.
I said I can't go on... 2 Corinthians 12:9 - And he said unto me, My grace is sufficient for thee: for my strength is made perfect in weakness. Most gladly therefore will I rather glory in my infirmities, that the power of Christ may rest upon me.
I said nobody loves me... Matthew 20:28 - Even as the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a ransom for many. & John 3:16 - For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life.
JA, né?
ReplyDelete