Julle gisteraand het ons ‘n wind gehad wat skrik vir niks! Die jakarandaboom het takke gebreek, die dikste was seker so 20cm in deursnee!
Die bloekombome het ook takke gebreek ook so 20-25cm in deursnee, maar die bloekoms het skade gemaak want hulle het op die veiligheidsheining geval en die arme draad vermink! Ek hoop jy kan die skade raak sien...
Hello , I love your blog ,it is amazing with your photos . I have a friend in Texas who I am going to send the link of your blog too -she loves seeing other countries.
ReplyDeleteTake care sweetie , see you soon .
Beautiful photos, so green!
ReplyDeleteSo Desember rond is dit mooi groen in en om ons huis... Ek is mal oor die somer, al is dit so vrek arm!
ReplyDelete