Plaasjapie

Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens

▼
01 January 2013

OUjaarsaand!!

›
Saam my familie... En om als te kroon net voor 2013 toe is daar 'n verskietende ster!! God het die jaar met een van my gun...
15 July 2012

Die hartseer deel van die lewe...

›
Dis op sulke dae dat ek wens dinge was anders... Maar dinge is nou so en ek moet dit aanvaar. Smile en daaroor kom. Dis die verloop van die ...
1 comment:

Ons groei en ons eet!

›
So bietjie van 'n update op Liefie Lyfie...  Sy eet twee spuite pronutro en nog twee lepeltjies saad!!  En hier gebeur die einaar...
1 comment:
25 June 2012

Fufi-slide...

›
Party mense is net nie bang nie... Die "klein" boeties kom op met 'n plan, een van daai wat in vakansies die in ding is! So...
09 May 2012

Vlieg...

›
 Ek kan nie glo dat tyd so gou verby vlieg nie!!  Dis tyd dat Liefie Lyfie leer vlieg!!  Nogal 'n lywige werkie, maar ek geniet ...
03 April 2012

Liefie Lyfie my Duifie!

›
As my maatjies nou al vir my bondeltjies donse aandra!!   Die kleintjie se ma is geskiet (soos dit maar gaan op 'n saai pla...
28 February 2012

My nuutste troeteldiere...

›
Na 'n lekker reën is daar altyd nuwe lewe in die veld. Veral as jy begin rondkyk en oplet na die klein dingetjies in die lewe.  So kom...
›
Home
View web version

Dis ek...

My photo
Plaasjapie
Ek is die malle in die meisies wêreld! Die girl wat beeste dip bo ‘n party verkies, wat modder bo makeup verkies, wat 'n luislang bo 'n (tot 'n dooie) spinnekop verkies. Wat verskriklik lief is vir die natuur en die Skepper van alles. Wat baie van gimnastiek en uitdagings hou. Dis ek die rowwe jack, die plaasjapie, die mal girl. Geniet die malligheid saam met my. Los spoortjies in my lewe deur te comment op my posts.
View my complete profile
Powered by Blogger.