Ons het vandag gaan stoomtrein ry.Daar gekom: spring ons sommer weg met middagete, want ons is ‘n hele uur vroeg! Net klaar geëet toe ontdek die vier-manskap iets amper soos ‘n scrap-yard… Nadat hulle vir pa geluister het dwaal hulle toe tussen die scrap rond… En sus sien toe iets wat meer na iets lyk en roep hulle toe nader vir ‘n foto. Jy loop oor ‘n paar spore wat onderdak is, dan onder deur die ‘bordjie’ en dan onderdeur die tonnel. Op die ‘bordjie’ staan steam/stoom GERMISTON electric/elektriese DEPOT, veiligheid eerste/safety first Die stasietjie is klein, maar oulik. Ons kinders het elkeen ‘n kospakkie gekry (hotdog, koeldrank en tjips). Die grootmense hotdogs en koffie. Alhoewel ek ook koffie gedrink het, want ek het koud gekry. Susan (die trein) en haar drywer. Ons het net op en af gery, want die mense wat die treine besit mag nie op die hoof-spore ry nie. Ons het met ons treinrit ook ‘n elektriese trein gesien… Net voor ons uitgeklim het, toe raak ons kinders dit kwyt: “The road without pothole’s” Die kole wat die water laat stoom en die trein aan die gang hou. Al die meters en krane ens. Dit lyk amper soos in ‘n vliegtuig met al daai goed (inplaas van goed knoppies), maar ‘n vliegtuig het net vyf maal meer goed as die stoomtrein. Die steenkool wat gebruik word om kole te maak. En die water? Wel, dis besig om te reën. Die gloeiende kole word uitgegooi en dood geblus voor die trein die stoor binne ry. Dankie, Susan en al die mense, ons het ‘n lekker dag gehad al het ons lekker nat gereën!
Ek is die malle in die meisies wêreld! Die girl wat beeste dip bo ‘n party verkies, wat modder bo makeup verkies, wat 'n luislang bo 'n (tot 'n dooie) spinnekop verkies. Wat verskriklik lief is vir die natuur en die Skepper van alles. Wat baie van gimnastiek en uitdagings hou. Dis ek die rowwe jack, die plaasjapie, die mal girl. Geniet die malligheid saam met my.
Los spoortjies in my lewe deur te comment op my posts.
I said I am afraid... 2 Timothy 1:7 - For God hath not given us the spirit of fear; but of power, and of love, and of a sound mind.
I said I can't figure it out... Proverbs 3:6 - In all thy ways acknowledge him, and he shall direct thy paths.
I said I can't forgive myself... Luke 23:34 - Then said Jesus, Father, forgive them; for they know not what they do. And they parted his raiment, and cast lots.
I said I am too tired... Matthew 11:28 - Come unto me, all ye that labour and are heavy laden, and I will give you rest.
I said I am feel alone... John 14:18 - I will not leave you comfortless: I will come to you.
I said I can't make it... Philippians 4:19 - But my God shall supply all your need according to his riches in glory by Christ Jesus.
I said it is impossible... Matthew 19:26 - But Jesus beheld them, and said unto them, With men this is impossible; but with God all things are possible.
I said I can't go on... 2 Corinthians 12:9 - And he said unto me, My grace is sufficient for thee: for my strength is made perfect in weakness. Most gladly therefore will I rather glory in my infirmities, that the power of Christ may rest upon me.
I said nobody loves me... Matthew 20:28 - Even as the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a ransom for many. & John 3:16 - For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life.
Julle is voorwaar 'n pragtige spul mensies. Mens kan sommer sien julle is vars uit die Bosveld uit!
ReplyDeleteBosape, uit die nyl-vloedvlakte, lol.
ReplyDelete